Preek, Sondag 28 Julie 2024 | Pieter Roeloffse
Manage episode 431075929 series 3022979
AMEN | …laat U naam…
Indien Albert Einstein se wyse woorde waar is dat “The most beautiful thing we can experience is the mysterious. It is the source of all true art and science. He to whom the emotion is a stranger, who can no longer pause to wonder and stand wrapped in awe, is as good as dead; his eyes are closed.”, dan wil ons saam ontdek hoe kan gebed ons help om met groter ontsag en verwondering vir die Gans-Andere en dus die ganse lewe leef. Kom ontdek saam met ons die volgende roetemerker langs die Pelgrimstog van gebed.
Kyk of luister hier saam.
Kyk hier na die preekopname:
Of kyk saam na die lewendige diens om 10:00:
10 episoder