Preek, Sondag 21 Julie 2024 | André Serfontein
Manage episode 429917260 series 3022979
AMEN | Vader…
Jesus was êrens op ‘n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid…”. – Lukas 11
Stel jou voor dat jy en van Jesus se dissipels was, jy volg Hom vir ‘n paar maande, hoor sy preke en leringe, beleef sy kennis en wysheid, sien en ervaar sy wonderwerke. Nou kry jy die kans om Hom een ding te vra: “Here, leer my…”
Wat sou jy vra?
Kyk of luister hier saam.
Kyk hier na die preekopname:
Of kyk saam na die lewendige diens om 10:00:
10 episoder