Artwork

Indhold leveret af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastindhold inklusive episoder, grafik og podcastbeskrivelser uploades og leveres direkte af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplatformspartner. Hvis du mener, at nogen bruger dit ophavsretligt beskyttede værk uden din tilladelse, kan du følge processen beskrevet her https://da.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-app
Gå offline med appen Player FM !

Wat Saai Jy?

2:47
 
Del
 
Manage episode 445519985 series 3072738
Indhold leveret af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastindhold inklusive episoder, grafik og podcastbeskrivelser uploades og leveres direkte af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplatformspartner. Hvis du mener, at nogen bruger dit ophavsretligt beskyttede værk uden din tilladelse, kan du følge processen beskrevet her https://da.player.fm/legal.

Send us a text

Galasiërs 6:8 Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes.
Ek wil jou graag vandag uitdaag om diep asem te haal en jouself af te vra: hoe lyk my lewe? Goed, ek weet die lewe is ingewikkeld, soms deurmekaar. Maar kom ons maak dit persoonlik en vra jou: hoe leef jy jou lewe? Of anders gestel, watter saad saai jy vir jou toekoms?

So, stel jou voor, die boer ploeg sy land om en saai mieliesaad op die regte tyd. Die weer is gunstig, alles gaan goed. Hy raak besig met ander dinge en vergeet heeltemal dat hy mieliesaad in sy land gesaai het.

Toe daar klein groen lootjies uit die grond opkom, vermoed hy dat daar iets fout is. “Het ek nie koring in daardie land gesaai nie?” Maar soos die dae verbygaan, sien hy tot sy ontsteltenis dat hy beslis nie koring gaan oes nie.

Toemaar ek weet, dit klink beslis baie onnosel. Niemand sal tog so dom wees nie! Jy sal verbaas wees! Wanneer jy om jou rondkyk, sien jy ‘n spul baie onnosel mense wat hul lewens leef deur net hul eie selfsugtige begeertes te bevredig, terwyl hulle verwag om aan die einde van hulle lewens 'n oes van ‘n ewige lewe te hê! Beslis onnosel, nè?

My vriend, eer God, gehoorsaam Hom, bid deur sy Gees, glo in Jesus en leef ‘n lewe wat wys dat jy werklik in Hom glo; dit is die pad na die ewige lewe. Dit is hoe jy die oes sal pluk waarop jy hoop. Maar as jy lewe om jou sondige self te bevredig, sal die oes wat jy daaruit kry, die ewige dood wees.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1359 episoder

Artwork
iconDel
 
Alle episoder

×
 
Loading …

Velkommen til Player FM!

Player FM is scanning the web for high-quality podcasts for you to enjoy right now. It's the best podcast app and works on Android, iPhone, and the web. Signup to sync subscriptions across devices.

Hurtig referencevejledning