Artwork

Indhold leveret af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastindhold inklusive episoder, grafik og podcastbeskrivelser uploades og leveres direkte af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplatformspartner. Hvis du mener, at nogen bruger dit ophavsretligt beskyttede værk uden din tilladelse, kan du følge processen beskrevet her https://da.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-app
Gå offline med appen Player FM !

‘n Skoenlapper-gedaantewisseling

2:39
 
Del
 
Manage episode 445688279 series 3072738
Indhold leveret af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastindhold inklusive episoder, grafik og podcastbeskrivelser uploades og leveres direkte af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplatformspartner. Hvis du mener, at nogen bruger dit ophavsretligt beskyttede værk uden din tilladelse, kan du følge processen beskrevet her https://da.player.fm/legal.

Send us a text

Romeine 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.
Ek raai dat jy, soos die meeste van ons, ook dinge in jou lewe het wat jy graag sal wil verander. Jy wil graag 'n beter mens wees in dié area, of meer koelkop in daardie situasie. Maar kom ons sê net dat jy, soos die meeste van ons, probeer het, en dat jy nie dit kon regkry om daardie verandering, wat jy graag wil hê, te maak nie.
Skoenlappers is interessante wesentjies. Daar is meer as 18 000 spesies wêreldwyd met 'n asemrowende verskeidenheid van kleure, vorms en groottes. Sommige, soos die Monarch-vlinder, vlieg duisende kilometers van Noord-Amerika na Mexiko en weer terug. Ander spesies leef net 'n paar weke.
Hulle verskil, maar hulle het almal een ding in gemeen. Hulle lewe begin as 'n ruspe wat 'n wonderbaarlike metamorfose in 'n kokon ondergaan; 'n proses van een van die natuur se mees dramatiese transformasies. En daardie soort kragtige transformasie is presies wat God vir jou wil gee.

Wat God hier sê, is dat wanneer ons probeer om onsself te verander, werk dit nie. Ons lyk op die ou end net soos die res. Maar wanneer ons Hom toelaat om ons van binne te verander (die oorspronklike Griekse woord, word vertaal as ‘metamorfose’), dan sal ons uiteindelik die wonderlike lewe wat Hy vir ons beplan het, leef. My vriend, laat God jou omvorm.
Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1359 episoder

Artwork
iconDel
 
Alle episoder

×
 
Loading …

Velkommen til Player FM!

Player FM is scanning the web for high-quality podcasts for you to enjoy right now. It's the best podcast app and works on Android, iPhone, and the web. Signup to sync subscriptions across devices.

Hurtig referencevejledning