Spektrum der Wissenschaft gehört zu den renommiertesten Wissenschaftsmagazinen im deutschsprachigen Raum. Das Heft beleuchtet aktuelle Entwicklungen aus allen Facetten der Forschung. Im wöchentlichen Spektrum-Podcast sprechen die Autorinnen und Autoren mit detektor.fm über die spannendsten Themen.
…
continue reading
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
…
continue reading
En oväntad vänskap på sociala medier, två mammor med söner i samma ålder med snarlika funktionsvaritaioner. Vi diskuterar högt och lågt! Häng med.
…
continue reading
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
…
continue reading
Spektrum is a podcast channel about all things design for the Indonesian community in Melbourne, Australia
…
continue reading
Podcast by Spektrum
…
continue reading
Spektrum des Lichts
…
continue reading
Aqui podras escuchar todos los programas de radio del programa Spektrum Of Sound de FeR D'Garcia. Buscame en: ----http://www.ferdgarcia.com---- ----http://www.facebook.com/ferdgarciadj---- ----http://twitter.com/FerdeGarcia---- Nos oimos, a disfrutar!
…
continue reading
This podcast will feature tips, tricks, stories and conversations on how we can live our most authentic and best lives with natural methods Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/fullspektrum/support
…
continue reading
Sesiones para que te descargues GRATIS de FeR D'Garcia, deja que el sonido Spektrum Of Sound te inunde, no te pierdas ni una de las sesiones, tanto nuevas como las anteriores, suscribete! Autor: FeRDGarcia/
…
continue reading
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jou hart se taal” uit Titus 2:11-12 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Het smokkelary in Suid-Afrikaanse tronke 'n krisispunt bereik? Afriforum gaan hof toe oor 'n reuse ontwikkeling tussen Sasolburg en Vanderbijlpark. Voetgangers loop deesde voor voertuie in om geld van die Padongelukkefonds te eis.Af RSG
…
continue reading
1
Hjälpmedel & blöjor på recept
1:06:09
1:06:09
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:06:09
Då var det dags för veckans avsnitt! I dagens avsnitt pratar vi om hjälpmedel, både sådana som regionen har förskrivit men även sådana vi på eget bevåg har köpt in! Vi pratar även om Leons olycka som resulterade i ett samtal till 112 och ambulans närvaro, och Franks fascination av sin kräkreflex. Vi vill förtydliga att detta avsnittet inte innehåll…
…
continue reading
1
Dunkle Jahreszeit: Wie Licht unser Gehirn beflügelt
18:33
18:33
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
18:33
Die dunkle Jahreszeit macht unserem Körper zu schaffen. Studien zeigen, dass der Mangel an Licht nicht nur unsere Stimmung, sondern auch unser Denken beeinflusst. (00:00:46) Begrüßung (00:01:35) Beleuchtungs-Versuche im Altenheim (00:03:29) Wie Licht auf unseren Körper wirkt (00:04:51) Exkurs: Licht und unsere Augen (00:07:36) Wie man unsere Sehzel…
…
continue reading
1
Ds Janlu Kuyler: Sy boodskap aan Smirna
4:36
4:36
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
4:36
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 8-11 waar Hy praat met die Gemeente van Smirna. Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 12-17 waar Hy praat met die Gemeente van Pergamum Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
1
Ds Janlu Kuyler: Sy boodskap aan Tiatira
5:30
5:30
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
5:30
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 18-29 waar Hy praat met die Gemeente van Tiatira Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
1
Ds Janlu Kuyler - Sy boodskap aan Sardus
4:26
4:26
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
4:26
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 3 vers 1-6 waar Hy praat met die Gemeente van Smirna. Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
1
Dr Gustav Gous: Meetinstrumente in verhoudinge
4:37
4:37
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
4:37
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Meetinstrumente in verhoudinge.” Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
Parys in die Vrystaat steier onder 'n waterkrisis. Die skending van menseregte in konflikgeteisterde gebiede is in die kollig op Internasionale Menseregtedag. Die dobbelbedryf se bydrae tot die ekonomie neem toe.Af RSG
…
continue reading
Die ANC se werkkomitee vergader met Gauteng se partyleierskap oor die moontlike ontbinding van dié provinsiale struktuur. Wêreldleiers hoop op 'n bestendige oorgangsregering in Sirië. 'n Kenner meen die regering se voorstel dat verpligte gemeenskapsdiens vir gesondheidsinspekteurs geskrap moet word, tot erge gesondheidskrisisse in gemeenskappe kan …
…
continue reading
Die jongste oor die SAL-staking. 'n Ekonoom verduidelik wat die belasting op koolstofdioksied-uitlatings vir ons inhou. Die Proteas is stewig in die saal teen Sri Lanka.Af RSG
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 1 - 7 met sy tema: “om Hom lief te hé.” Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Bets se Besoeker” uit Johannes 19:33 - 35 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
1
Erich Posthumus en ander legendes oor kinderbediening
15:31
15:31
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
15:31
Janine gesels met Erich Posthumus oor die nuwe boek “Sleutels vir Dinamiese kinderbediening” waar kenners en legendes wenke, raad en motivering gee vir Sondagskoolkinderkerkleiers. Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
Teenkanting teen 'n salarisverhoging vir die president. Die politieke krisis in Frankryk verdiep. Die jongste Afrimat konstruksie-indeks toon daar is ‘n toename in indiensneming.Af RSG
…
continue reading
1
Darren Staines - When that tree fell on me
19:30
19:30
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
19:30
Janine van Niekerk is speaking to Darren Staines. His life changed in an instant when a horrific accident left him fighting for his life and he stands as a living testament to the power of faith, reminding everyone that even in our darkest moments, grace can lead us to a brighter path. Spektrum Podcasts…
…
continue reading
President Cyril Ramaphosa skommel sy kabinet. Met die taxi-staking in KwaZulu-Natal in sy vyfde dag, sê die LUR vir Vervoer, Siboniso Duma, dat die provinsiale regering nie sal toelaat dat taxiverenigings hulle boelie nie. Thabazimbi stem vir 'n nuwe stadsraad na byna drie jaar van chaos. Parlementslede in Suid-Korea begin met 'n proses om die land…
…
continue reading
1
Dr Gustav Gous: eer en hanteer verskille
5:20
5:20
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
5:20
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Eer en hanteer julle verskille.” Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
1
Estell Brink van Jerigo Mure oor 40 dae van Bybellees
14:02
14:02
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
14:02
Janine gesels met Estell Brink van Jerigo Mure oor hulle 40 dag Bybellees Uitdaging waarvan ons in Gateway News gelees het. Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
1
Wynand du Preez - Werp jou brood op die water
4:50
4:50
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
4:50
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Werp jou brood op die water” uit Prediker 11:1 Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
Die ANC sê hy moet harde besluite neem oor die lot van sy leierskapstrukture in Gauteng en KwaZulu-Natal. 'n Nuwe verordening word in die Tshwane-metro voorgestel om die registrasieproses vir informele handelaars te vergemaklik. Groot afwagting oor die bekendmaking van die verkiesingsuitslae in Namibië. Die Grensbestuurowerheid sê hy is gereed om a…
…
continue reading
Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party besluit om onafhanklik te staan vir die 2026 munisipale verkiesing. Ons praat met 'n ontleder oor wat dit vir die toekoms van die drieparty-alliansie beteken. Ons kry die jongste nuus uit Noordwes waar nóg onwettige mynwerkers oor die naweek by Stilfontein na die oppervlak teruggekeer het. Meer oor planne vir 'n…
…
continue reading
I dagens avsnitt pratar vi om vad samsjuklighet är, och vad våra barn har för andra diagnoser utöver autism. Länk till Instagram - https://www.instagram.com/foraldraskapispektrum/profilecard/?igsh=NW96em81aTRtY3VmAf ebbaeleonorahammarberg
…
continue reading
'n Verduideliking van wat gister se BELA-ooreenkoms behels. 'n Optog na die Uniegebou as deel van die 16 dae-veldtog teen geslagsgeweld. Kommer oor die langasems van Kenia en Ethiopië.Af RSG
…
continue reading
1
CO₂-Speicher: Schützt der Wald das Klima noch?
18:51
18:51
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
18:51
Bäume speichern CO₂ und schützen so das Klima, haben wir in der Schule gelernt. Gerade die großen Regenwälder gelten deshalb als Klimaretter. Doch Daten zeigen, dass das so pauschal nicht mehr stimmt. (00:00:39) Vorstellung (00:01:26) Kurze Wiederholung – Photosynthese (00:02:02) Und was, wenn die Bäume sterben? (00:03:58) Wie steht es um die Wälde…
…
continue reading
Die publisering van vanjaar se matriekeksamen-uitslae móét ingevolge 'n hofbevel in die media gepubliseer word. 'n Meksikaanse burger is polisieaanhouding nadat wetstoepassers toesak op 'n dewlmlaboratorium in Pretoria. Inwoners van verskeie gemeenskappe beskuldig Johannesburg Water van gebrekkige kommunikasie te midde van die metro se verdiepende …
…
continue reading
Misdaadgesteisterde gemeenskappe in Gauteng sê die jongste misdaadstatistiek weerspieël nié die werklikheid nie. Kommer oor die toename in seksuele misdade in die Vrystaat. Amerikaanse ontleders sê Afrikalande kan met reg bekommerd wees oor aangewese Amerikaanse president Donald Trump se administrasie, gegewe die onsekerheid oor sy buitelandse bele…
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Gee graag." Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
Die Konstitutionele Hof hoor vandag die EFF se hofaansoek aan oor die Phala Phala-saak. Die Parlement se Staande Komitee oor Finansies eis antwoorde oor watter stappe gedoen sal word teen werkgewers wat nié betalings aan werknemers se pensioenfondse maak nie. Die EFF-leier, Julius Malema, sê gerugte dat die senior partylid, Mbuyeseni Ndlozi, van di…
…
continue reading
Meer as tien buitelandse burgers is in hegtenis geneem waar reddingsoperasies op Stilfontein in Noordwes voortduur. Meer oor 'n COP29 klimaatsberaad-ooreenkoms wat koolstofkrediete op die globale mark wil koop en verkoop. Huldeblyke stroom in ná die dood van die digter, skrywer, kunstenaar en aktivis, Breyten Breytenbach. Die spertyd vir die herkod…
…
continue reading
Autism, våra söner & vardagsutmaningar. Dagens avsnitt berör sensorisk överstimulans, vinteroveraller, och positiv förstärkning! Instagram: https://www.instagram.com/foraldraskapispektrum/profilecard/?igsh=NW96em81aTRtY3VmAf ebbaeleonorahammarberg
…
continue reading
‘n Politieke ontleder praat oor die gevolge van die Internasionale Strafhof se lasbrief teen die Israelse Eerste Minister. Sondag is D-dag vir huishoudings om voorafbetaalde-kragmeters te herkodeer. Suid-Afrikaners sal binnekort watertekorte dadelik kan aanmeld.Af RSG
…
continue reading
1
Sterbende Bäume: Das Feuerbakterium bedroht Italiens Oliven
15:56
15:56
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
15:56
Das Feuerbakterium hat bereits Millionen italienischer Olivenbäume getötet. Künftig könnte es andere Regionen und Pflanzen befallen. Politik und Forschung suchen bislang vergeblich nach Lösungen. (00:00:49) Begrüßung (00:01:48) Ws ist das Feuerbakterium? (00:03:07) Wie groß ist der Schaden in Italien? (00:04:09) Wo kommt das Bakterium her? (00:05:1…
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 1 vers 17 - 19 met sy tema: “Kom, SA getuig!”. Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
1
Kalaharistories: Liefhê is ‘n doending
6:27
6:27
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
6:27
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Liefhê is ‘n doending” uit 1 Pet 4:8,10. Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Janine gesels met Dr Johan Smit (Hidrologiese Geoloog) en Dr Emil du Plessis (Veearts) oor hoe die klippe en die diere die waarheid van die Skepping skree aan die wat die waarheid wil hoor. Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
Die regering sê hy oorweeg steeds die moontlikheid om voorvalle van voedselverwante siektes landwyd as 'n nasionale ramp te veklaar. Intussen sterf nóg 'n kind weens vermeende vergiftiging. Die DA maak 'n plan teen afdreiging as 'n misdaad bekend. SADEK se buitegewone beraad loop in Harare, Zimbabwe, ten einde.…
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week. Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
1
Viva Expats: Etienne Beaud on Finances
3:24
3:24
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
3:24
We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be podcasted for you to relisten or send…
…
continue reading
Gemoedere loop hoog nadat 'n 14-jarige tiener gisteroggend in Ravensmead op die Kaapse Vlakte doodgeskiet is. Die inflasiekoers daal tot 2,8%. Die parlement voer onderhoude met agt kandidate om die pos van adjunk-openbarebeskermer te vul.Af RSG
…
continue reading
1
Dr Gustav Gous: goed uitgeklaarde rolle
7:43
7:43
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
7:43
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Goed uitgeklaarde rolle.” Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
1
Wynand du Preez - moenie dat jou dak inval nie
5:08
5:08
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
5:08
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Moenie dat jou dak inval nie” uit Prediker 10:18. Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
Drie tieners sterf op die Kaapse Vlakte in bendeverwante skietvoorvalle. Nege jong kinders word in Mosselbaai in die hospitaal behandel in verband met moontlik vergiftigde kos van spazawinkels. Alle oë is op die Reserwebank wat vandeesweek 'n aankondiging oor rentekoerse sal maak. Dit is vandag die duisendste dag van die oorlog tussen Rusland en Oe…
…
continue reading
Openbare sittings oor 'n voorgestelde kragtariefverhoging begin in Kaapstad. Gemengde reaksie op president Ramaphosa se aankondiging dat alle spazawinkels binne 21 dae geregistreer moet word. Die G20-beraad begin in Rio de Janeiro.Af RSG
…
continue reading
Autism, våra söner & vardagsutmaningar. Detta avsnitt så fördjupar vi oss i vad autism är, och hur tar sig uttryck för våra söner. Källhänvisning: Autism- och Aspergerföreningen: www.autism.se 1177 Vårdguiden: www.1177.se Socialstyrelsen: www.socialstyrelsen.seAf ebbaeleonorahammarberg
…
continue reading
Jou Mosambiek-vakansie - moet jy bly of kan jy ry? Hoe maklik sal dit vir Donald Trump wees om sy kabinetsbenoemings deur die senaat goedgekeur te kry? Rassie Erasmus verduidelik hoekom daar 12 veranderinge aan môre se Bok-span teen Engeland is.Af RSG
…
continue reading
1
Marines Geoengineering: Lösung für den Klimawandel?
38:44
38:44
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
38:44
Die Ozeane können mehr CO2 aufnehmen, wenn wir ihren pH-Wert künstlich verändern. Kann dieses marine Geoengineering das Klima retten? Und welche Auswirkungen hätte es auf das Leben im Meer? (00:00:43) Begrüßung (00:01:50) Was ist Geo-Engineering? (00:03:42) Katharinas berichtet von ihrer Reise (00:04:59) Wie Ozean-Alkalinisierung funktioniert (00:0…
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 1 vers 12-17 met sy tema: “Jesus se almag” Spektrum PodcastsAf Johann Els
…
continue reading
1
Kalaharistories: jou naam, jou regte naam
8:07
8:07
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
8:07
HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jou naam, jou regte naam” uit Fil 2:5-11. Spektrum Podcasts…
…
continue reading