Artwork

Indhold leveret af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastindhold inklusive episoder, grafik og podcastbeskrivelser uploades og leveres direkte af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplatformspartner. Hvis du mener, at nogen bruger dit ophavsretligt beskyttede værk uden din tilladelse, kan du følge processen beskrevet her https://da.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-app
Gå offline med appen Player FM !

Wanneer ‘n Miljardêr Sterf

2:43
 
Del
 
Manage episode 441512204 series 3072738
Indhold leveret af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastindhold inklusive episoder, grafik og podcastbeskrivelser uploades og leveres direkte af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplatformspartner. Hvis du mener, at nogen bruger dit ophavsretligt beskyttede værk uden din tilladelse, kan du følge processen beskrevet her https://da.player.fm/legal.

Send us a text

Jakobus1:9-11 Gelowiges wat nie status in die samelewing het nie, moet trots wees op die status wat God aan hulle gee. Gelowiges wat ryk is, moet bly wees oor hulle nederige status voor God. Want hulle rykdom sal soos die veld se blomme net ’n rukkie hou. Julle weet mos: Die warm son kom met gloeiende hitte op en verskroei die veld. Die blomme val af, en die veld se prag is weg. So sal die rykes ook met alles wat hulle bymekaargemaak het, vergaan. (NLV)
Dink jy nie ook dat die wêreld absoluut behep is met rykdom nie? Geld, geld, geld. Hoe kan ek meer daarvan maak? Hoe kan ek selfs net 'n bietjie meer hê? Hoe kan ek die luukshede bekostig wat ek graag wil hê?

Die media hou daarvan om gereeld te bespiegel oor wie die rykste persoon in die wêreld is. Is dit Elon Musk van Tesla, Jeff Bezos van Amazon, Larry Ellison van Oracle, Warren Buffet, Bill Gates? Dis almal ouens, wie se rykdom in miljarde Amerikaanse dollars getel word; in hoeveelhede, wat blote sterflinge soos ons nie eers kan probeer begryp nie.

Hulle lyk amper onaantasbaar. Dit lyk asof hulle skatte hulle soos ‘n ondeurdringbare wapenrusting beskerm en dat niks hulle ooit kan seermaak nie. En tog is dit glad nie waar nie, inteendeel...

Jakobus 1:9-11 Gelowiges wat nie status in die samelewing het nie, moet trots wees op die status wat God aan hulle gee. Gelowiges wat ryk is, moet bly wees oor hulle nederige status voor God. Want hulle rykdom sal soos die veld se blomme net ’n rukkie hou. Julle weet mos: Die warm son kom met gloeiende hitte op en verskroei die veld. Die blomme val af, en die veld se prag is weg. So sal die rykes ook met alles wat hulle bymekaargemaak het, vergaan. (NLV)

Rykdom kan jou nie beskerm teen 'n mislukte huwelik of 'n eiesinnige kind, teen hartseer of moedeloosheid of ontwrigting nie. Dit kan jou nie eers beskerm teen slegte dinge wat jou sal verneder nie. En dit kan jou beslis ook nie teen die dood beskerm nie.

Moet tog asseblief, nooit toelaat dat enige rykdom wat jy dalk mag hê, jou, soos met baie ryk mense die geval is, met 'n valse gevoel van veiligheid sus nie. Want terwyl hulle nog plannetjies maak om nog meer geld te maak, gaan hulle sterf.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1359 episoder

Artwork
iconDel
 
Alle episoder

×
 
Loading …

Velkommen til Player FM!

Player FM is scanning the web for high-quality podcasts for you to enjoy right now. It's the best podcast app and works on Android, iPhone, and the web. Signup to sync subscriptions across devices.

Hurtig referencevejledning