Artwork

Indhold leveret af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastindhold inklusive episoder, grafik og podcastbeskrivelser uploades og leveres direkte af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplatformspartner. Hvis du mener, at nogen bruger dit ophavsretligt beskyttede værk uden din tilladelse, kan du følge processen beskrevet her https://da.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-app
Gå offline med appen Player FM !

Iets Om Oor Na Te Dink

2:30
 
Del
 
Manage episode 456126553 series 3072738
Indhold leveret af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Alt podcastindhold inklusive episoder, grafik og podcastbeskrivelser uploades og leveres direkte af Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deres podcastplatformspartner. Hvis du mener, at nogen bruger dit ophavsretligt beskyttede værk uden din tilladelse, kan du følge processen beskrevet her https://da.player.fm/legal.

Send us a text

Romeine 5:6-8 Ja, juis toe ons nog totaal hulpeloos was, het Christus vir ons, die goddeloses, kom sterf. ’n Persoon sal kwalik bereid wees om vir ’n regverdige mens te sterf. Miskien sal iemand nog kans sien om vir ’n besonder goeie mens te sterf. God laat blyk sý liefde vir ons egter daarin dat Christus vir ons kom sterf het ten spyte daarvan dat ons nog sondaars was. (NLV)
Terwyl ons aan Kersfees dink, is daar iets wat vir baie mense 'n struikelblok is, iets wat hulle keer om werklik die vreugde van Kersfees te beleef.

Vir baie jare het die idee van Kersfees my met afgryse vervul, want dit het my skuldig laat voel. Dit het vir my gevoel asof Kerstyd, op die sondige manier waarop ek my lewe lei, fokus. Ek kon dit destyds nie so uitdruk nie, maar ek weet vandag dat ek onwaardig gevoel het.

Diep binne-in my hart het ek geweet dat die boodskap waar is. Dié boodskap, dat Jesus die Seun van God is; dat Hy as mens gebore is om aan 'n kruis vasgespyker te word om vir al my sondes te betaal, sodat God my sal vergewe.

Maar met die sondige lewe wat ek gelei het, wou ek nie hê dat daardie kollig op my moet skyn nie. My reaksie op Kersfees was 'n diep gevoel van onwaardigheid en van skaamte. Ek wonder hoe jy in die lig van wat Jesus vir jou kom doen het, oor jou lewe voel. Terwyl jy daaroor dink, wil ek jou aanmoedig om hierdie woorde met jou te laat praat:

Romeine 5:9 Ja, juis toe ons nog totaal hulpeloos was, het Christus vir ons, die goddeloses, kom sterf. ’n Persoon sal kwalik bereid wees om vir ’n regverdige mens te sterf. Miskien sal iemand nog kans sien om vir ’n besonder goeie mens te sterf. God laat blyk sý liefde vir ons egter daarin dat Christus vir ons kom sterf het ten spyte daarvan dat ons nog sondaars was. (NLV)

Dit is beslis iets om oor na te dink, want …

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1446 episoder

Artwork
iconDel
 
Όλα τα επεισόδια

×
 
Loading …

Velkommen til Player FM!

Player FM is scanning the web for high-quality podcasts for you to enjoy right now. It's the best podcast app and works on Android, iPhone, and the web. Signup to sync subscriptions across devices.

Hurtig referencevejledning

Lyt til dette show, mens du udforsker
Afspil