Sebastiaan Biehl
MP3•Episode hjem
Manage episode 222376516 series 1258096
Indhold leveret af DS Program and Dirk Scheepers. Alt podcastindhold inklusive episoder, grafik og podcastbeskrivelser uploades og leveres direkte af DS Program and Dirk Scheepers eller deres podcastplatformspartner. Hvis du mener, at nogen bruger dit ophavsretligt beskyttede værk uden din tilladelse, kan du følge processen beskrevet her https://da.player.fm/legal.
Sebastiaan Biehl is in Duitsland gebore, maar het as student na Suid-Afrika gekom en ʼn Afrikaner geword. Hy woon sedert 2005 in Orania en is tans navorser en toergids by die Orania Beweging. Sebastiaan het ook reeds twee romans die lig laat sien. Die konneksie was nie die beste nie en sy babaseuntjie was woelig in die agtergrond so ek moes dele van die episode uitsny en ek het al op die harde manier geleer dat mense sal nie bly luister na die podsending as die audio kwaliteit sleg is nie. Elk geval, daar is tog ‘n paar stukkies wysheid en sinsig wat uitgekom het uit die gesprek en ons beplan ‘n opvolg episode. Skakels Beslissing in die Karoo: https://goo.gl/M3P4vE Maroela Media Skrywes: https://maroelamedia.co.za/author/sebastiaanbiehl/
…
continue reading
19 episoder