Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.
…
continue reading
1
EPISODE 93: GERMANDT GELDENHUYS (AKTEUR EN SANGER)
1:13:10
1:13:10
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:13:10
Germandt is een van die min mense in die vermaakbedryf wat sy hart op sy mou dra vir almal om te sien. Ek het nog altyd gewonder hoekom sy stem so mooi is maar na hierdie lekker gesprek het ek agtergekom dis omdat sy hart so mooi is. Germandt se liefde vir stories vertel en musiek is aanstekelik en sy storie is beslis een wat ek hoop eendag in 'n f…
…
continue reading
1
EPISODE 92: ANEL WOOD(AKTRISE EN SKRYWER)
1:08:03
1:08:03
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:08:03
Anel Wood is een van die snaakse aktrises waarmee ek al ooit gewerk het. Sy het 'n lang lys van karakters wat sy al gespeel het maar dis haar karakter as mens wat my die meeste inspireer. As jy haar naam ooit in 'n teaterproduksie of 'n TV reeks sien kan jy maar weet jy gaan 'n lieflike tyd hê om na haar toneelspel te kyk. Anel is te sien in Die Af…
…
continue reading
1
EPISODE 91: REYNARDT HUGO (AKTEUR, VERVAARDIGER, REGISSEUR)
1:18:14
1:18:14
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:18:14
Reynhardt is nie net een van ons land se gewildste akteurs nie maar ook die persoon agter die treffende Kyknet program "Net Mens", waar hy kort en kragtige dokumentêre maak oor persone in die vermaakbedryf. Reynhardt is ook nie skaam om te gesels oor sy persoonlike uitdagings rondom ADHD nie, iets wat gewoonlik onder mans taboe is om oor te praat. …
…
continue reading
1
EPISODE 90: SOLOMON CUPIDO (AKTEUR, VERVAARDIGER, SKRYWER)
2:01:50
2:01:50
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
2:01:50
Solomon Cupido is een van ons land se juwele. Al kon hy 'n loopbaan as 'n professionele rugby speler gevolg het, het sy drome van stories vertel hom gelei tot 'n loopbaan in die teater, film en TV industrie. Ons gesels bietjie oor sy eerste rol in Egoli, sy liefde vir "feel good" stories en sy vriendskap met Bradley Olivier en hulle film Frankie en…
…
continue reading
1
EPISODE 89: DAN CORDER(5FM BREAKFAST HOST, TIKTOK TALKER)
1:20:36
1:20:36
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:20:36
Dan Corder is someone who's voice needs to be heard. Apart from his great radio voice, his views and opinions help shape and educate millions of listeners on a daily basis. Apart from being the host of the 5fm morning breakfast show, he makes incredible historical content on Tiktok and also has an amazing podcas called "The Issue with Dan Corder" w…
…
continue reading
1
EPISODE 88: DUAN WANTY(AKTEUR & VERVAARDIGER)
1:21:54
1:21:54
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:21:54
Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in sy oë die industrie probeer aanvat. Al het hy al verkynings gemaak in meeste van ons geliefde sepies, het Duan uiteindelik by sy ware droom arriveer toe hy deelgeneem het aan die Tropika realiteits-kompetisie. Van daar af het hy bes…
…
continue reading
1
EPISODE 87: REGGIE PEACE (AKTEUR, SKRYWER, REGISSEUR)
1:07:09
1:07:09
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:07:09
Reggie Hufkie is ‘n musikant, skrywer, regisseur en akteur. Reggie is in die proses om ‘n autobiografie te skryf, werk aan ‘n hele paar enkelsnitte en het onlangs, saam met Frankie Opperman die toekenning vir beste regie vir ‘n kort dokumenter by die Silwerskermfees ontvang vir hulle film - “Langafstand”. Reggie staan beter bekend as “Reggie Peace”…
…
continue reading
1
EPISODE 86: MANDRI SUTHERLAND (AKTRISE & SKRYWER)
1:15:31
1:15:31
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:15:31
Mandri Sutherland is ‘n aktrise, skrywer, en teatermaker. In die afgelope 2 jaar het Mandri die land verstom met haar een vrou vertoning; “Vrou Ens.” Mandri het besluit om nie langer vir goedkeuring te wag nie en haar teater stuk na mense se sitkamers, motorhuise en stoepe toe te vat – sy het die idee van ‘n “huiskonsert” ten volle aangegryp en gew…
…
continue reading
1
EPISODE 85: MEL DIE STORIEVERTELLER
1:20:01
1:20:01
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:20:01
Mel is 'n inhoudskepper, komediant, skrywer en aktrise. Ons gesels oor haar aanslag tot stories, haar eenvrouvertoning waarmee sy tans besig is en hoe sy kritiek hanteer wanneer mense jou uit die bloute aanvat op sosiale media.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 84: JOHAN FOURIE (SKRYWER & PROFESSOR IN EKONOMIE)
1:11:13
1:11:13
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:11:13
Ek en Johan Fourie gesels oor sy nuwe boek "Skatryk" wat handel oor hoekom ons beter as ons voorsate lewe. Jy kan Johan se boek nou aanlyn bestel of in enige goeie boekwinkel koop. Dit is 'n ongelooflike interessante lees oor die geskiedenis en waarom dit soveel beter gaan in die wêreld vandag, al voel dit soms nie so nie.…
…
continue reading
1
EPISODE 83: GLEN BIDERMAN-PAM (ACTOR, WRITER & DIRECTOR)
1:19:14
1:19:14
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:19:14
Glen Biderman-Pam is an actor, comedian and director. He is well known for his role as Rael Rosen in the South African hit – Tali’s Diary and for his viral reimagining of “My Octopus Teacher” as “My Kreepy Teacher”. Glen’s comedic talents are on display in everything he does; whether it be on the stage as an actor or comic, or as half of the extrem…
…
continue reading
1
EPISODE 82: MIENKE EHLERS(AKTRISE, AANBIEDER, SKRYWER)
1:08:59
1:08:59
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:08:59
Mienke Ehlers is 'n aktriese en stilis. Mienke is die definisie van 'n "go getter"- sy pak alles met passie en selfvertoue aan. Haar liefde vir storievertelling is te siene in haar verskeie karakters - soos Dalena in "Die Dinge van 'n Kind" en haar eie sosiale media projek - "Minuut Monoloe". Al is sy 'n stilis vir die sterre, gee sy ook raad oor k…
…
continue reading
1
EPISODE 81: REGARDT VISSER (SKRYWER, REGISSEUR, KUNSTENAAR)
1:11:36
1:11:36
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:11:36
Regardt Visser is 'n kunstenaar, regisseur, skrywer en skaatsplank liefhebber van Veldrif wat homself tans in Johannesburg bevind waar hy woeker met sy stories, musiek en videos wat hy maak. Hy is nie net een van my goeie vriende nie maar ook 'n skrywer en regisseur wat nog diep spore gaan stap in die vermaak bedryf. Dankie aan ons borge King Price…
…
continue reading
1
EPISODE 80: WYNAND KOTZE AKA TOLLIE PARTON(AKTEUR & SKRYWER)
1:11:58
1:11:58
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:11:58
Wynand Kotze verstaan wat dit is om die "underdog" in die lewe te wees en dit is wat ek dink in my opinie hom so goed maak in wat hy doen. Met jou rug teen die muur kan 'n mens net vorentoe gaan en Wynand is besig om, met die stories wat hy vertel en karakters wat hy vertol, Afrikaners en ons taal vorentoe te vat. Jy kan hom gerus op sosiale media …
…
continue reading
1
EPISODE 79: RUAN WESSELS (AKTEUR)
1:02:35
1:02:35
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:02:35
Ruan Wessels se storie is uniek. Hy is al amper 20 jaar 'n akteur maar hy is nou maar eers 25 jaar oud. Min mense se storie voor die kamera het al op 8 jarige ouderdom begin. Ruan deel sy unieke storie met ons rondom sy liefde vir toneenspeel, lees en die lekkerste van alles, skaatsplank ry. Hierdie episide word moontlik gemaak deur ons borg King P…
…
continue reading
1
EPISODE 78: MAUDE SANDHAM (AKTRISE)
1:03:43
1:03:43
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:03:43
Die term "intimacy coordinating" is iets waarvan ek niks geweet het nie, maar dankie aan mense soos Maude Sandham wat kom gesels het op die podcast kon ons nou duidelikheid kry oor wat hierdie term en beroep behels. Maude is 'n storieverteller, aktrise en regisseur wat nog diep spore gaan trap in die vermaaklandskap van die wêreld. - Hierdie episod…
…
continue reading
1
EPISODE 77 - CHARLIE BOUGUENON (AKTEUR)
1:46:45
1:46:45
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:46:45
Charlie Bouguenon is een van ons land se voorste akteurs, wat al van films, teater tot TV, van die mees unieke karakters lewe gegee. Hy is een van daai mense wat nie bang is vir harde werk as dit kom by die kunste nie en hy het keer op keer al bewys dat soms is jy die beste jy, wanneer niemand anders in jou glo nie en jou rug teen die muur is.Hierd…
…
continue reading
1
EPISODE 76: ROBERTO POMBO (AKTEUR & TEATERMAKER)
1:15:43
1:15:43
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:15:43
Roberto Pombo is een van ons land se voorste teatermakers. Van sy wye verskeidenheid komiese karakters tot sy diep emosionele tonele op die verhoog, Roberto is beslis een van Suid Afrika se kunstenaars wat nog diep spore gaan loop in die vermaakbedryf. Ons gesels oor sy tyd in Italië, improvisasieklasse, sy eerste rol in 'n sepie asook waarmee hull…
…
continue reading
1
EPISODE 75: DAVID VIVIERS (AKTEUR & SKRYWER)
1:37:40
1:37:40
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:37:40
EPISODE 75: DAVID VIVIERS (AKTEUR & SKRYWER) by BOUWER BOSCHAf BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 74: RUHAN FOURIE (GESKIEDKUNDIGE)
2:30:35
2:30:35
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
2:30:35
Ruhan Fourie kom kuier vir die derde keer en soos altyd raak die gesprek elke tweede onderwerpe onder die son aan. Ons gesels soos gewoonlik oor moeilike konsepte rondom die verlede, die toestand van die land tans, Orania, Tinder, Koer, Christen dating apps en Afrikaners en kernkrag. As jy die gesprek geniet het, deel hom gerus met jou vriende en f…
…
continue reading
1
EPISODE 73: PIETIE BEYERS (AKTEUR)
1:51:33
1:51:33
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:51:33
Pietie Beyers kom kuier vir 'n tweede keer op die show en die keer delf ons bietjie dieper in die geskiedenis as gewoonlik. Ons gesels oor Suid Afrika, die kunste, jaloesie en die egte huisvroue van Pretoria.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 72: LAURA-LEE MOSTERT (AKTRISE & VERVAARDIGER)
1:30:43
1:30:43
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:30:43
Die eerste episode van 2023 skop af met 'n baie lekker gesprek met die veelsydige aktrise en verevaardiger Laura-Lee Mostert. Ons het gesels oor haar grootword jare in Ottosdal, haar studentejare by UCT en nou waar sy maar soos ons almal maar net hustle in die kunste.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 71: MAJOZI (SINGER-SONGWRITER)
1:06:37
1:06:37
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:06:37
Ek gesels met die ongelooflike musikant en skrywer Majozi oor sy lewe, loopbaan, passie vir musiek en hoe hy musiek aanpak in 'n tyd van TIKTOK dansies en viral videos.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 70: JACO STRYDOM (BOEKVRYSTELLING GESPREK)
44:00
44:00
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
44:00
Ek het met Jaco Strydom 'n gesprek gevoer by die boekvrystelling van sy derde boek getiteld "Alle sondaars welkom".Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 69: AUGUSTA ZIETSMAN (AKTRISE EN SKRYWER)
2:06:59
2:06:59
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
2:06:59
Ek en Augusta Zietsman het oor 'n magdom onderwerple gesels. Films, musiek, spiritualiteit, Afrikaans, die dood en die opwindende projekte waarmee sy besig is.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 68: LIDIA RAUCH(INKLUSIEWE INNOVERINGSKONSULTANT)
1:22:39
1:22:39
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:22:39
Ek en Lidia het gesels oor haar liefde en passie vir versoening en die maatskappy "Bloom Enterprise" wat sy begin het om gesprekke en denkwyses te fasiliteer met die doel op versoening. Jy kan meer van Bloom Enterprise hier lees - https://www.bloomenterprise.co.zaAf BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS)
1:24:45
1:24:45
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:24:45
EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS) by BOUWER BOSCHAf BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 66: GAZELLE(KUNSTENAAR EN MUSIKANT)
1:17:24
1:17:24
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:17:24
EPISODE 66: GAZELLE(KUNSTENAAR EN MUSIKANT) by BOUWER BOSCHAf BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 65: LEON WESSELS(OUDMINISTER EN MENSE-REGTE AKTIVIS) & GIELIE HOFFMAN(SKRYWER)
1:37:25
1:37:25
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:37:25
Ek en Gielie Hoffman het met Leon Wessels gesels oor sy grootwordjare, sy tyd as politikus by die Nasionale Party, apartheid en menseregte. Leon het ook 'n boek onlangs vrygestel getiteld "Encountering Apartheid's Ghosts" wat nou landswyd beskikbaar is.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24)
1:04:21
1:04:21
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:04:21
EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24) by BOUWER BOSCHAf BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 63: BARBARA BRASINGTON - KOMEDIANT EN AKTRISE
1:33:26
1:33:26
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:33:26
Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 62: DEON MEIRING (MUSIKANT EN SKRYWER)
1:35:58
1:35:58
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:35:58
Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 61: MONIQUE TAUTE (HOOF VAN AFRIFORUM VELDTOGTE)
1:43:15
1:43:15
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:43:15
Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 60: PEACH VAN PLETZEN (KUNSTENAAR)
1:02:44
1:02:44
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:02:44
Peach van Pletzen is een van ons beste vervaardigers en musikante in Suid Afrika. Ek het met hom gesels oor die sukses van sy nuuste projek "Van Pletzen" en waar die huidige musiekbedryf homself bevind.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 59: LOUFI (KUNSTENAAR)
1:28:31
1:28:31
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:28:31
Loufi is tans een van my gunsteling kunstenaars in Suid Afrika. Ons het gesels oor sy liefde vir die kunste, sy geskiedenis met dwelms asook hoe musiek sy lewe verander het. Ek en Loufi het al 3 liedjies saam uitgebring en ons nuutste een "#Blessed" kan jy nou aanlyn gaan luister.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 58: ANSU VISSER (AKTRISE, SKRYWER EN KINEMATOGRAAF)
1:26:44
1:26:44
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:26:44
Ek het met Ansu Visser gesels oor haar loopbaan, haar idees rondom haar geloof en hoe sy die Bybel sien en ervaar asook net spiritualiteit in die algemeen.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 57: ELMA SMIT (TV EN RADIO-AANBIEDER)
1:15:54
1:15:54
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:15:54
Ek by Elma gaan koffie drink en beskuit eet en gesels oor haar ongelooflike loopbaan tot dusver, die goeie ou MK dae, hoe om te snorkel asook hoe lyk spirituele ervarings vir haar.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 56: DE KLERK OELOFSE (AKTEUR)
1:29:50
1:29:50
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:29:50
Ek gesels met De Klerk Oelofse oor sy lewe as akteur, trauma rondom die dood van 'n ouer, watter rol die spirituele speel in ons lewens en ons dink sommer saam wat dit is van die kunste wat so 'n groot impak op mense se lewens het.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 55: ALMERO WELGEMOED (MUSIKANT, SKRYWER)
1:14:36
1:14:36
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:14:36
Ek gesels met Almero oor sy musiek, idees en gedagtes rondom hoe hy die wêreld sien en beleef.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 54: MILA GUY (AKTRISE)
1:47:50
1:47:50
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:47:50
Mila Guy is 'n aktrise al die pad van Nelspruit se wêreld af maar sy het van 14 jarige ouderdom in Nieeu-Seeland gebly en haar hoërskoolloopbaan daar voltooi. Ek het met haar gesels oor haar passie vir toneelspel, hoe uitdagend die vermaakbedryf kan wees asook geloof en spiritualiteit.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 53: BEER ADRIAANSE (SKRYWER, MUSIKANT EN AKTEUR)
1:33:46
1:33:46
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:33:46
EPISODE 53: BEER ADRIAANSE (SKRYWER, MUSIKANT EN AKTEUR) by BOUWER BOSCHAf BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 52: LOUIS VAN DER RIET (TEOLOOG)
1:07:19
1:07:19
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:07:19
Louis van der Riet het onlangs geskiedenis gemaak toe hy as die eerste openlike gay leraar van 'n NG Kerk bevestig is. Ek het met Louis gesels oor sy liefde vir die kerk, Jesus en ook hoe hy probeer sin maak van al die warboel rondom sy bevestiging.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 51: WYNAND CLAASSEN (VOORMALIGE SPRINGBOK-KAPTEIN)
1:16:23
1:16:23
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:16:23
Wynand Claassen is 'n voormalige rugbyspeler wat vir Natal(Sharks) en die Blou Bulle gespeel het as student. Hy was die Springbok-kaptein tydens die bekende 1981 toer na Nieu-Seeland waar die wedstryde deur betogers ontwrig was. Ons het gesels oor politiek in sport, die toer in Nieu-Seeland en waar sy liefde vir rugby vandaan kom.…
…
continue reading
1
EPISODE 50: LUCINDA NEETHLING (DIE MELKTERT KOMMISSIE)
1:53:51
1:53:51
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:53:51
Lucinda was 16 jaar oud toe sy en haar band Die Melktert Kommissie JIP Rockspaaider gewen het. Ons het gesels oor haar loopbaan in musiek en sommer net oor die dinge van die lewe.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 49 : BENJAMIN DE JAGER (STRAATLIGKINDERS)
1:18:18
1:18:18
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:18:18
Benjamin de Jager is 'n kitaarspeler en liedjieskrywer van Potchefstroom en jy sal hom dalk beter ken as die kitaarspeler vir Straatligkinders sowel as Mosesmetroman. Ek het met Ben gesels oor waar musiek vir hom begin het asook die goeie en slegte tye wat saam met musiek en die lewe kom.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 48: HEIN KRUGER (STRAATLIGKINDERS)
1:12:57
1:12:57
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:12:57
Hein Kruger is die tweelingbroer van Ruan Kruger en hy is die baskitaarspeler vir Straatligkinders. Ek het met Hein gesels oor waar musiek vir hom begin het, hoe dit sy lewe verander het.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 47: RUAN KRUGER(STRAATLIGKINDERS)
59:38
59:38
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
59:38
Ek skop die Straatligkinders reeks af met Ruan Kruger ons drummer. Jy kan ons vyfde album solank hier pre-order - https://itunes.apple.com/za/album/verdwyn/1439677260 - die res van die album is beskikbaar vanaf 16 November.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 46: JOHAN STEGMANN(KUNSTENAAR)
1:32:14
1:32:14
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:32:14
Jy kan hier meer inligting kry oor Johan Stegmann se werk. - https://www.everard-read.co.za/exhibition/80/exhibition_works/1062Af BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 45: REAL TALK BY BETEREINDERS
1:20:56
1:20:56
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:20:56
The more difficult converstations we have, the less difficult they will be. This was one of those difficult conversations. Listen with an open heart.http://www.realtalk.org.za - https://www.facebook.com/betereindersAf BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 44: BENNIE FOURIE(SKRYWER, AKTEUR)
1:03:37
1:03:37
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
1:03:37
Bennie Fourie is 'n skrywer en 'n akteur en een ook my kreatiewe spanmaat in baie van ons films en komediesketse wat ons aanpak deesdae. Bennie is ook een van die regisseurs en skrywers van die komediereeks op Kyknet, Hotel.Af BOUWER BOSCH
…
continue reading