'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Van Kimberley tot hoof van reuse internasionale ontwikkelaar
15:40
15:40
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
15:40
Werner Burger, uitvoerende hoof van die IFA hotelle en vakansieoorde gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
Akteur Pierre van Pletzen het op 1 Mei vanjaar 72 jaar oud geword. Christelle Webb-Joubert gesels in die eerste deel van die gesprek oor sy gesin, waar hulle gewoon het, hoe hy ‘per ongeluk’ drama studeer het, en ook oor die karakters, Spike en Oubaas.Af RSG
…
continue reading
1
Wat maak jy as jy bietjie meer risiko vir jou beleggingplan soek?
22:10
22:10
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
22:10
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.Af Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die BMW 7-reeks wen motor van die jaar
9:03
9:03
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
9:03
Bernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) gesels oor Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2024. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb –Vrydag 10de Mei 2024
50:49
50:49
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
50:49
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
El Nino is vireers verby en La Nina is op pad
4:45
4:45
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
4:45
Brendan Jacobs, hoof van Standard Bank se Agribusiness gesels oor die impak van El Nino, en wat om te verwag van La Nina. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kan ‘n toelaag die ekonomie stimuleer?
3:06
3:06
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
3:06
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor toelaes in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Shell se onttrekking uit Suid-Afrika skep geleenthede
9:19
9:19
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
9:19
Sean Walsh, uitvoerende hoof van die KAL-groep gesels oor die groep se winssyfers en Shell wat uit SA onttrek. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
BNP Paribas is glad nie ’n groot verlies vir Suid-Afrika nie
6:25
6:25
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
6:25
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor BNP wat Suid-Afrika verlaat. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor rentekoerse en Nampak se winssyfers. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
Frederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot gesels oor Amazon wat die Suid-Afrikaanse mark betree, en Takealot se nuwe intekendiens. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 09de Mei 2024
49:38
49:38
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
49:38
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Hoe gaan die “intelligente tesourie” van die toekoms lyk?
9:15
9:15
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
9:15
Dr Johan von Solms, hoof van bankwese en tesourie by Paysend gesels soor sy PhD proefskrif, ‘A Smart Treasury Fit for the 4th Industrial Revolution'. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
Irshaad Wadvalla, ESG-beampte by Equites gesels oor hulle hernubare krag projek. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Dié silwer behoort aan Suid-Afrika
10:37
10:37
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
10:37
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor silwer wat aan SA behoort. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
Onafhanklike ekonoom, Elize Kruger gesels oor BankservAfrica se indeks van ekonomiese bedrywighede (Beti). Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kleinhandelaars het nie 'n eier op die gesig nie
7:53
7:53
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
7:53
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor eierpryse, en Canal+ wat sy belang in Multichoice verhoog. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 08ste Mei 2024
48:08
48:08
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
48:08
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Paul Slabolepzsy se The Return of Elvis du Pisanie weer opgevoer
7:38
7:38
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
7:38
Paul Slabolepzsy se bekende The Return of Elvis du Pisanie is die jongste van 'n reeks werke van die dramaturg wat afgestof en aangebied word. Dit open binnekort in Johannesburg, en Terrance April het met hom gesels.Af RSG
…
continue reading
Die Akustika Kamerkoor is onlangs aangewys as die wenners by ‘n koorkompetisie in Italië. Christelle Webb-Joubert gesels met die dirigent, Christo Burger.Af RSG
…
continue reading
Gerhard Schutte, voorsitter van die Nasionale Dieregesondheidsforum gesels oor bek-en-klouseer wat die Oos-Kaap tref. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Een uit tien huishoudings is meer as drie maande agterstallig met hul verbandpaaiemente
6:10
6:10
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
6:10
Colin Strumpher van BetterBond gesels oor agterstallig verbandpaaiemente. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
MIPA wil binnelandse hawens gebruik om die vervoer van vrag van pad na spoor te skuif
7:05
7:05
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
7:05
Warick Lord, voorsitter van MIPA gesels oor die rol van die nuwe hawevereniging. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Amazon wat sy deure in SA oop maak. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Meer as die helfte van alle voertuie wat in SA verkoop word, kom van China en Indië
9:45
9:45
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
9:45
Jebb McIntosh, uitvoerende hoof van CDH gesels oor voertuie wat in SA verkoop word. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Jou geld het vir 'n slag gegroei in Suid-Afrika
6:09
6:09
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
6:09
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 07de Mei 2024
49:42
49:42
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
49:42
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Tegnologie kan motorongelukke verminder
4:26
4:26
Afspil senere
Afspil senere
Lister
Like
Liked
4:26
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor tegnologie wat motorongelukke kan verminder. Volg RSG Geldsake op TwitterAf Ryk van Niekerk
…
continue reading